Seal Breeze Wines
Seal Breeze Wines
Seal Breeze Wines Lutzville Valley
A location on the banks of the Olifants River with a mild climate perfect for vine-growing. Misty mornings and sunny days as well as a predominant south-westerly breeze. Precisely what is needed to produce top quality grapes to be turned into wine and matured in French and American oak barrels in their cellar. Thus adding their exclusive wines to the wine industry of the South African West Coast.
Seal Breeze Wines was established in 2004. Their wine maker, Joan Wiggins is a multiple Winemaker of the Year trophy winner for the Olifants River region. Passion as well as respect for wine is her cornerstone.
They pick their grapes by hand and produces a unique and hand made wine without the help from modern equipment. Their wines are only available from their cellar where they also bottle their wines. Seal Breeze Wines produces red as well as white wine-types. Their varieties being Cabernet Sauvignon, Merlot, Sauvignon Blanc as well as their flagship wine – Seal Breeze Shiraz.
They are open for wine tasting as well as wine sales Mondays to Fridays from 09:00 to 16:00 and Saturdays from 09:00 to 13:00. You are welcome to visit them and taste their award-winning wines.
Seal Breeze Wyne Lutzville-vallei
Hierdie wynproduserende plaas is geleë op die walle van die Olifantsrivier in die Wes-Kaap. Die gematigde klimaat met die mistige oggende, sonnige dae en meestal suid-westelike windjie is perfek vir die aanlê van wingerde. Hulle maak nie gebruik van moderne toerusting om die druiwe te pluk en te verwerk nie. Dit word met die hand gepluk en op die ou manier verwerk in wyn wat in Franse eikehoutvatte en so ook Amerikaanse eikehoutvatte verouder tot dit beleë is.
Hulle bottel ook self die wyn in hulle kelder waarvandaan dit ook verkoop word. Daar word witwyne en so ook rooiwyne vervaardig. Hulle maak Cabernet Sauvignon, Merlot, Sauvignon Blanc en so ook hulle vlagskipwyn, Seal Breeze Shiraz.
Wynproe en wynverkope is oop Maandae tot Vrydae van 09:00 tot 16:00 en so ook Saterdae van 09:00 tot 13:00. Kom besoek hulle gerus en proe van hulle bekroonde wyne.
Tel: +27 (0)27 217 1458
Cell: +27 (0)84 505 1991